top of page

Bastion se trots

Akademiese prestasie

Akademie

Top Akademiese Presteerders

Graad 8 2026

10. Keanu de Meyer - 79,33 %

9. Nikitta Behr - 80,22 %

8. Danelle Hugo - 80,67 %

7. Rianlie Otto - 81,44 %

6. Tatihanna Strydom - 81,78 %

5. Cherise van der Merwe - 83,44 %

4. Elizmari Judeel - 83,78 %

3. Cecilia Janse van Vuuren - 84 %

2. Sherne Kern - 84,89 %

1. Zelni Venter - 90 %

Graad 9 2026

10. Annelize Dreyer - 76,44 %

9. Ruben Schoeman - 76,78 %

8. Shanté Pretorius - 77,33 %

7. Sibisi Nonkululeko - 77,56 %

6. Zoey Strydom - 77,67 %

5. T-Handré Joubert - 80,33 %

4. Cameron Dawson - 81 %

3. Shilo Sale - 82,33 %

2. Marcel Uys - 82,67 %

1. Yahrisha Gericke - 84,67 %

Graad 10 2026

10. Jayden Diedericks - 66,86 %

9. Grethe Dippenaar - 67,29 %

8. Adriaan van Schalkwyk - 67,86 %

7. Kara vana Eeden -68,57 %

6. Hendrik Nolan - 70,43 %

5. Salacia du Preez - 72,86 %

4. Janika van Jaarsveld - 74,86 %

3. Constance Liebenberg - 75,38 %

2. Anna Thobei - 77,86 %

1. Che-Rie Olsson - 80 %

Graad 11 2026

10. Dieudonne Ohlsen - 65,57 %

9. Carolina van der Merwe - 66,43 %

8. Zwané Britz - 66,57 %

7. Xhiann Pretorius - 67,57 %

6. Cayden Croucamp - 68,57 %

5. Tanya Oosthuizen - 70 %

4. Ruhan Kruyshaar - 71,86 %

3. Zinelle Smit - 72,71 %

2. Jalandri T'Lam - 73 %

1. Anje Pieterse - 81,43 %

Graad 12 2026

10. Teagan CroffordT - 72,86 %

9. Stacey Hay - 73,14 %

8. Minjon Gouws - 73,14 %

7. Roxanné Steyl - 73,86 %

6. Rudolph Harmse - 74,57 %

5. Raheem Berning - 74,57 %

4. Isebel Cloete - 79,29 %

3. Dominica Greyvenstein - 80,86 %

2. Ru-Anne Jenkinson - 83,14 %

1. Albert van Zyl - 83,71 %

Sport

Sport prestasies

Atletiek

austris-augusts-52p1K0d0euM-unsplash-scaled-aspect-ratio-3-2-1200x800.jpg

Hoërskool Bastion het vanjaar 'n uitstekende atletiek seisoen beleef.

Ons het fantastiese deelname gehad die seisoen maar ons het ook ons beste seisoen die afgelope 10 jaar beleef.

Netbal

istockphoto-500461925-612x612.jpg

In die voorseisoenreeks het die netbaldogters pragtig gespeel en die volgende posisies verkry:
0/14 = 4de plek
0/15 = 5de plek
0/16 = 4de plek
0/17 = 1ste plek
1ste span = 3de plek

Hoërskool Bastion eindig algeheel 3de.

Hokkie

desktop-wallpaper-field-hockey-sports-hq-field-hockey.jpg

2022

N.Muller - Spanbestuurder van 0/14 B (witsies) span.

Rugby

Holding a Rugby Ball

Goue Leeus Ligawenners 2023!
Die Buffels het hul naam in die geskiedenisboeke verewig toe hul vir Riebeeckrand 19-8 in Saterdag se eindstryd geklop het.
ONDEURDRINGBAAR is die woord wat opkom as 'n mens aan die Buffels se spel van Saterdag dink.
Ons is ongelooflik trots op elke speler en afrigter wat hierdie besonderse prestasie moontlik gemaak het!
Hierdie is beslis 'n span om te onthou en verder dop te hou tydens die komende Noord-Vaal kompetisie.
Ons wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe en Bastion staan bankvas agter julle!

chess-1.jpg

Skaak

Mnr Jaco De Wet is verkies tot die D2 kommittee. 


Een van ons leerders, Cherene Joubert, is deur na die Gauteng kampioenskappe.
 

2 van ons spanne is ook deur na die D2 kampioenskappe.

1c564a14-7db0-4b22-b480-5e0200c20f4c.jpg
8K6A4660.jpg
bottom of page