-
Akademies
-
Tegno-Akademies
-
Kunstevakke
-
Gasvryheidstudies, Verbruikersstudies en Toerisme
Algemene inligting
-
Die departement sal nog hul inligtingsessie hou in verband met 2023 se registrasie.
-
Hou die spasie dop vir enige verdere inligting.
-
Indien u wel belangstel om te registreer vir 2023, kontak gerus ons kantoor vir verdere inligting.
Neem Kennis
Die volgende moet saam met die registrasie vorm ingedien word:
-
Gesertifiseerde afskrif van Ma (Voog) se ID.
-
Gesertifiseerde afskirf van Pa (Voog) se ID.
-
Bewys van ouers (Voogde) se adres (Gesertifiseerd).
-
Die oorspronklike rapport van die vorige skool.
-
Geboortesertifikaat.
-
2 foto's van die leerder (verkieslik die grootte van ID foto's).