Laai gerus die onderstaande dokumentasie af om die finansiële brief van 2024 te ontvang. Die ouerbegrotingsvergadering sal gehou word op 17 Oktober 2024 om 18:00 in Hoërskool Bastion se saal. Indien ñ kworum nie bereik word nie, sal die volgende vergadering om 19:00 plaasvind.