Die Bastion Buffel

Sport Aktiwiteite

 

Klik op die glimlag om ons 1ste spanne te sien...

Sport 

Hier by Hoërskool Bastion is daar vele aktiwiteite waar u kind kan aktief bly en aan sy/haar gunsteling sportsoort kan deelneem. 

Ons bied die volgende sportsoorte aan:

  • Rugby      

  • Netbal     

  • Krieket     

  • Hokkie     

  • Atletiek    

  • Jukskei     

  • Skaak      

  • Skyfskiet  

  • Landloop

  • Fietsry     

  • Hengel   

  • Tennis    

  • Ander (soos behoeftes ontstaan)

 

Kultuur Aktiwiteite

Kultuur

Hoërskool Bastion bied ook tonne kultuuraktiwiteite aan waarin u kind as individu of in ñ groep kan deelneem en hulself geniet.

 

Individuele aktiwiteite:

  • Redenaars                 

  • Kunswedstryde          ​

  • Mnr. en Me. Bastion  

  • Ander (soos behoefte ontstaan)

Groep aktiwiteite:

  • Span redenaars

  • Koor                   

  • Tienertoneel     

  • Ander (soos behoefte ontstaan)