top of page
-
Akademies
-
Tegno-Akademies
-
Kunstevakke
-
Gasvryheidstudies, Verbruikersstudies en Toerisme
1ste Span Rugby

Prestasies
-
Ons skool se rugby is gelys as die 33ste in die land.
-
In ‘n naelbyt semi-finaal het die Buffels Eerste Span Linden 21-17 gewen.
-
Hoërskool Bastion se 1ste span het deurgedring na die finaal waar hulle teen Hoërskool Fochville gaan speel.
1ste Span Netbal

Prestasies
-
Ons 1ste netbal span het 17 wedstryde in ñ ry gewen.
-
Die 1ste netbal span het deurgedring na die finaal, waar hulle met slegs 2 punte verloor het.
1ste Span Hokkie Seuns

1ste Span Hokkie Dogters

Prestasies
-
Ons 1ste hokkie span het 4de geeindig in die liga.
-
Ons het ook twee spelers gehad wat eerste rondte proewe gemaak het en toe later uitgeval het.
1ste Span Krieket

bottom of page