-
Akademies
-
Tegno-Akademies
-
Kunstevakke
-
Gasvryheidstudies, Verbruikersstudies en Toerisme
Bastion Gebeure
![]() Manneaand 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite | ![]() Manneaand 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite | ![]() Manneaand 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite | ![]() Manneaand 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite |
---|---|---|---|
![]() Manneaand 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite |
![]() Dames tee 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite | ![]() Dames tee 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite | ![]() Dames tee 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite | ![]() Dames tee 2021Bastion se 40-jaar reunie aktiwiteite |
---|
![]() Manneaand 2022 | ![]() Manneaand 2022 | ![]() Manneaand 2022 | ![]() Manneaand 2022 |
---|---|---|---|
![]() Manneaand 2022Ons wil ñ spesiale Bastion dankie sê vir Adam Tas | ![]() Manneaand 2022Ons wil ñ spesiale Bastion dankie sê vir Willem Alberts | ![]() kt_editedOns wil ñ spesiale Bastion dankie sê vir Henno Mentz | ![]() Manneaand 2022Ons wil ñ spesiale Bastion dankie sê vir Danie Coetzee |
Graad 8 gebeure 2022.
Graad 8 Kamp 2022















Groentjiekonsert 2022















Wêreld Boekdag 2022
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
Opdedag 2022 : ñ Plattelandse skool in die stad.
![]() | ![]() |
---|---|
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
![]() | ![]() |
![]() |
Nuus
Bly op hoogte van wat by ons gebeur
Gelukkige Vadersdag
-
Pa's is opregte superhelde. Hulle het dalk nie superkragte nie, maar hulle het altyd 'n superhart en 'n supergees.
-
Gelukkige Vadersdag aan alle Bastion pa's!

Bastion gee om...
-
In omgee lê die lewe se diepste betekenis, en die Bastiongemeenskap besef die waarde van ‘n klop aan die deur, ‘n sagte aanraking, ‘n waarderende glimlag en ‘n sagte woord wanneer dit by ons Senior Burgers kom.
-
By Bastion besef ons baie goed dat eensaamheid baie vlak kan lê en was ons verheug om met ons uitrykprojek na Luipaardsvlei Ouetehuis, die Oupas en Oumas se dag te kon opkikker en ‘n sprankel in hulle afwagtende oë kon sit.
-
Baie dankie aan ‘n ieder en elk wat so onbaatsigtig tot die sukses van hierdie projek bygedra het.
-
Mag ons ons Senior Burgers altyd onthou!


Eerste rugby span "Capping"
-
Vrydag, 6 Mei 2022, het Bastion se Eerste Span Rugby aankondiging en ‘capping’ tydens ‘n
-
spoggeleentheid in ons skoolsaal plaasgevind.
-
Nadat die span aangekondig is, het afrigters, spelers en ouers die aand verder saam geniet.
-
Ons wens die span sterkte toe met hulle seisoen. Ons weet julle gaan ‘n baie suksesvolle seisoen beleef.
-
Beter, Beste, Bastion!